
Op hierdie spesiale gedenkdag eer ons die moed, opoffering en nalatenskap van ons Veiligheidsmagte gedurende die
Grensoorlog.Persone sal ook die geleentheid hê om 'n krans te lê of 'n blom te plaas.
Kom neem saam met ons deel aan hierdie belangrike herdenking.
Navrae per Whatsapp: 0832710645