Nuus
Events Calendar
Boshoeddag 2026
Saturday 29 August 2026, 08:45am - 11:00am
Hits : 17
by dannie
Contact Frik Oberholster 083 271 0645
Op hierdie spesiale gedenkdag eer ons die moed, opoffering en nalatenskap van ons
Veiligheidsmagte gedurende die Grensoorlog.
Persone sal ook die geleentheid hê om 'n krans te lê of 'n blom te plaas.
Kom neem saam met ons deel aan hierdie belangrike herdenking.
Location Kleinfontein
KLEINFONTEIN BOSHOEDDAG
29 AUGUSTUS 2026 - 08h45 vir 09h00