Eiendomme te Koop of te huur

Soek

Vis 1

Ref : Vis 1

Financial informations :

Price Consult us

Details :

Te Koop in Kleinfontein – Pragtige 3-Slaapkamer Huis!
Hierdie ruim en netjiese eiendom in die Afrikaner Kultuurgemeenskap van Kleinfontein bied alles wat jy nodig het:
• 3 slaapkamers, 2 badkamers
• Oopplan kombuis met aparte opwas
• Loft met balkon en pragtige uitsig
• Dubbelmotorhuis
• Stoor/braaikamertjie
• Watertenk vir ekstra gerief
Geniet veiligheid, rustigheid en ’n sterk gemeenskapsgevoel – alles in ’n kultuurryke omgewing waar Afrikaanse tradisies gekoester word.
Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie! Kontak ons vandag om te besigtig.
Skakel: Irene Groenewald by 083 228 8572
E-pos: irene@kleinfontein.net
Besoek ons webwerf: www.kleinfontein.net

Do you want more info? Leave your message

Return to the list