Kleinfontein
  • Tuis
    • Gebruikers Area
    • Wat is Ons
    • Word Deel
      • Verblyfreg
      • Akte van Oprigting
      • Interne reels
      • Kaart van Kleinfontein
      • Heffings en kostes
      • Word 'n Vriend van Kleinfontein
      • Kleinfontein Afriforum tak
    • Sluit nou aan
    • Maak 'n Donasie
    • Aftree-Oorde
      • Kareepark
      • Sorgsentrum
      • Wag-'n-bietjie
    • Woongebiede
      • Nedersetting
      • Wildpark
      • Houthuispark
      • Hoewes
      • Dagbreek
    • Eiendomme te Koop of te huur
    • Huur of Koop Waglys
    • Nuus vir die Kleinfonteiner
    • Kleinfontein Gemeenskapsnuus
    • Kleinfontein Sosiale Media
    • Tshwane en Formalisering
    • Media verklarings
    • Die Voerkraal
    • Bankwese
    • Die Minimark
    • Kontrakteurs
    • Solidariteit Helpende hand Tak
    • Smitmed Apteek
    • Die Fijnmark
  • Ons Leef
    • Sport
      • Swem
      • Tennis
      • Rugby
      • Krieket
      • Netbal
      • Jukskei
  • Kontak Ons
Skakel in

Nuus

Ons winkel In Kleinfontein

ons winkel

Solidariteit Helpende Hand Ons Plek

WhatsApp_Image_2024-11-15_at_07.17.12_f69e752e.jpg

 

Solidariteit Helpende Hand se "Ons Sentrums" ondersoek tans die behoefte aan 'n Sentrum vir Uitnemendheid wat Afrikaanse, Christelike kleuterskool- en naskooldienste bied.

Dit sal u slegs 'n paar minute neem om die vraelys te voltooi  https://form.jotform.com/243171027346552 .
Neem asseblief ook die vrymoedigheid om die vraelys aan te stuur en te versprei.
Die keerdatum vir die bepaling is 22 November 2024.

https://www.facebook.com/share/v/15XheXvD64/

 

 

STOP BELA

bela

Artikel 235 van die Suid-Afrikaanse grondwet

Kleinfontein word deur die grondwet van Suid-Afrika beskerm artikel 235

Die Afrikaner Akkoord van 1994

afrikaner akkord 1              afrikaner akkord 2

  1. Vakante pos Siviele Eenheidsbestuurder
  2. Geloftedag 2023
  3. Die Gelofte Blyspel
  4. Kom kuier saam

Page 4 of 7

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7

Opkomende Gebeure

No events

Ons Missie

Om die eiendom in sy besit in 'n leefruimte vir vryheidsliewende lede van die Boere-Afrikanervolk te ontwikkel, waar hulle alle fasette van hulle eiesoortige volksbestaan, waarvan hulle Christelike geloof, taal en kultuur die belangrikste is, vrylik, onbedreig en onverhinderd kan uitleef in 'n plaaslike welvarende ekonomie wat op volkseie arbeid gevestig is.