Kleinfontein
  • Tuis
    • Gebruikers Area
    • Wat is Ons
    • Word Deel
      • Verblyfreg
      • Akte van Oprigting
      • Interne reels
      • Kaart van Kleinfontein
      • Heffings en kostes
      • Word 'n Vriend van Kleinfontein
      • Kleinfontein Afriforum tak
    • Sluit nou aan
    • Maak 'n Donasie
    • Aftree-Oorde
      • Kareepark
      • Sorgsentrum
      • Wag-'n-bietjie
    • Woongebiede
      • Nedersetting
      • Wildpark
      • Houthuispark
      • Hoewes
      • Dagbreek
    • Eiendomme te Koop of te huur
    • Huur of Koop Waglys
    • Nuus vir die Kleinfonteiner
    • Kleinfontein Gemeenskapsnuus
    • Kleinfontein Sosiale Media
    • Tshwane en Formalisering
    • Media verklarings
    • Die Voerkraal
    • Bankwese
    • Die Minimark
    • Kontrakteurs
    • Solidariteit Helpende hand Tak
    • Smitmed Apteek
    • Die Fijnmark
  • Ons Leef
    • Sport
      • Swem
      • Tennis
      • Rugby
      • Krieket
      • Netbal
      • Jukskei
  • Kontak Ons
Skakel in

Nuus

VanRiebeeck

riebeeck

Kom herdenk die van Riebeeck Gelofte op 6 April 2022 om 09:00 te die gemeenskapsaal.

Ons as kultuur gemeenskap kom op 6 April bymekaar om terug te dink aan dit wat vandag 370 jaar gelede gebeur het toe
Jan van Riebeeck en sy geselskap op 6 April 1652 in Tafelbaai anker gegooi het. Ons kom ook bymekaar om aan
ons God die eer te gee wat Hom toekom in terme van ons as volk se eerste Gelofte wat aan Hom gedoen is.
Verversings, koffie en tee word na die tyd aangebied.

Kom geniet die oggend saam met u Volksgenote en betuig Eer aan Vader Almagtig.
Vir navrae skakel gerus vir Michael Lombard by: 0620462989.

Verblyfreg aansoeke

logo

VERBLYFREG AANSOEKE : 

Die aansoek om verblyfreg in Kleinfontein is onlangs afgestof en die prosedure is nou as volg:

Stap 1:
Klaring by die SAPD of Kleinfontein toetssentrum. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Stap 2:
Handig u klaring met 'n kleurfoto van elke aansoeker en 'n kopie van u ID dokument in by die Verblyfregkantoor in en voltooi u verblyfreg aansoekvorms volledig.

Stap 3:
Na inhandiging van u verblyfreg vorms by die Toetssentrum moet u 'n afspraak maak om 'n orienteringssessie by te woon.

Stap 4:
U sal  binne 7 dae van die orienteringssessie genooi word vir 'n paneelonderhoud van ongeveer 15 minute.

Stap 5:
U sal na afloop van die paneelonderhoud in kennis gestel word of u aansoek om verblyf goedgekeur is.

navrae: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.co.za

 

Read more: Verblyfreg aansoeke

Noodhulp opleiding

noodhulp 600

Ses Kleinfontieners het pas hul vlak 1 noodhulp kursusse geslaag. Beide
sekerheidspersoneel en personeel 
verbonde aan Kleinfontein se sorgsentrum
het opleiding ontvang.

Kleinfontein neem deel aan STOP Plaasmoorde veldtog

Stop Plaasmoorde

stop plaasmoorde a3

  1. Dit was weer tyd vir die jaarlikse Kleinfontein-Orania kragmeting (2)
  2. Dit was weer tyd vir die jaarlikse Kleinfontein-Orania kragmeting
  3. Kleinfontein Geloftefees 2018

Page 6 of 7

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7

Opkomende Gebeure

No events

Ons Missie

Om die eiendom in sy besit in 'n leefruimte vir vryheidsliewende lede van die Boere-Afrikanervolk te ontwikkel, waar hulle alle fasette van hulle eiesoortige volksbestaan, waarvan hulle Christelike geloof, taal en kultuur die belangrikste is, vrylik, onbedreig en onverhinderd kan uitleef in 'n plaaslike welvarende ekonomie wat op volkseie arbeid gevestig is.