Kleinfontein
  • Tuis
    • Gebruikers Area
    • Wat is Ons
    • Word Deel
      • Verblyfreg
      • Akte van Oprigting
      • Interne reels
      • Kaart van Kleinfontein
      • Heffings en kostes
      • Word 'n Vriend van Kleinfontein
      • Kleinfontein Afriforum tak
    • Sluit nou aan
    • Maak 'n Donasie
    • Aftree-Oorde
      • Kareepark
      • Sorgsentrum
      • Wag-'n-bietjie
    • Woongebiede
      • Nedersetting
      • Wildpark
      • Houthuispark
      • Hoewes
      • Dagbreek
    • Eiendomme te Koop of te huur
    • Huur of Koop Waglys
    • Nuus vir die Kleinfonteiner
    • Kleinfontein Gemeenskapsnuus
    • Kleinfontein Sosiale Media
    • Tshwane en Formalisering
    • Media verklarings
    • Die Voerkraal
    • Bankwese
    • Die Minimark
    • Kontrakteurs
    • Solidariteit Helpende hand Tak
    • Smitmed Apteek
    • Die Fijnmark
  • Ons Leef
    • Sport
      • Swem
      • Tennis
      • Rugby
      • Krieket
      • Netbal
      • Jukskei
    • Ons Plek Kleinfontein
  • Kontak Ons
Skakel in

Nuus

Kleinfontein in gesprek met Tshwane

Media berigte in die Rapport dat Kleinfontein en Tshwane nie met mekaar praat nie, is duidelik vals.

Screenshot 2025 03 19 123101

Steve se nuwe lied Oranje op Kleinfontein verfilm

Steve Hofmeyer het onlangs sy nuutste liedjie Oranje op Kleinfontein se monumentkoppie kom verfilm. Die Video greep open waar 'n inwoner van Kleinfontein in Afrikanerdrag haar sweep met mening klap. Die kleur oranje het met die protes teen die Bella wetgewing oornag die kleur van keuse geword. Die kleur  simboliseer nie net die Afrikaner se Europese herkoms nie maar ook sy vasberadenheid om op te staan teen rasgebasserde, diskrimenerende wetgewing, onteining sonder vergoeding en die totale aanslag teen die Afrikaner as minderheidsgroep.

Ons Plek Kleinfontein

Kleuterskool

Helpende Hand Ons Plek Kleinfontein bied ń kleuterskool asook ń naskooldiens aan vanaf 13 Januarie 2025.

Ons skoolfooie is bekostigbaar en sluit etes in.

Eenmalige registrasiefooie: 
R150
Maandelikse fooie:
Babas:
R1500
Halfdag Kleuters:
R800
Voldag Kleuters:
R1400
Naskoolsentrum:
R700

Navrae/inskrywings: 0129419282

 

 

Ons winkel In Kleinfontein

ons winkel

Solidariteit Helpende Hand Ons Plek

WhatsApp_Image_2024-11-15_at_07.17.12_f69e752e.jpg

 

Solidariteit Helpende Hand se "Ons Sentrums" ondersoek tans die behoefte aan 'n Sentrum vir Uitnemendheid wat Afrikaanse, Christelike kleuterskool- en naskooldienste bied.

Dit sal u slegs 'n paar minute neem om die vraelys te voltooi  https://form.jotform.com/243171027346552 .
Neem asseblief ook die vrymoedigheid om die vraelys aan te stuur en te versprei.
Die keerdatum vir die bepaling is 22 November 2024.

https://www.facebook.com/share/v/15XheXvD64/

 

 

  1. STOP BELA
  2. Artikel 235 van die Suid-Afrikaanse grondwet
  3. Die Afrikaner Akkoord van 1994
  4. Vakante pos Siviele Eenheidsbestuurder

Page 4 of 7

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7

Opkomende Gebeure

26 Sep 2026;
12:00AM
Kleinfontein Karnaval

Ons Missie

Om die eiendom in sy besit in 'n leefruimte vir vryheidsliewende lede van die Boere-Afrikanervolk te ontwikkel, waar hulle alle fasette van hulle eiesoortige volksbestaan, waarvan hulle Christelike geloof, taal en kultuur die belangrikste is, vrylik, onbedreig en onverhinderd kan uitleef in 'n plaaslike welvarende ekonomie wat op volkseie arbeid gevestig is.